Kalender

Erfenisdag - 24 September

 

Skole sluit - 28 September

revolusion-FB1

 

families-FB1

 

Wes Kaap sinode



Paarlbergtoring

104_0427

Picture2

Picture_3

Revolusie: Paarlberg Jeug

Hierdie is ons byeenkoms vir Graad 7-11's op 'n Sondagaand van 18:00-19:30. Dit kombineer ons kategese en die "koffiekroeg" ervaring. Ons doel is om "real" te wees oor geloof en om saam te groei en onsself uit te leef. Sien die skakel na Facebook aan die linkerkant van die blad en raak deel van die aksie!

Kontak persoon: Bernard Malherbe

E-pos: b Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien  tel: 021 872 4575