Kalender

 

Kers-feesdiens - 25 November om 19:00 

 

Kategesediens - 2 Desember om 09:00

revolusion-FB1

 

families-FB1

 

Wes Kaap sinode



Paarlbergtoring

104_0427

Picture2

Picture_3

 

 Musiekbediening


 
Ons glo dat mense verander word in die teenwoordigheid van God.  Daarom is musiek vir ons as 'n gemeente 'n baie belangrike instrument.

By ons gewone oggenddienste, maak ons van 'n volledige orkes ("band") saam met die orrel gebruik.  Vir hierdie diens is daar 'n beplannigsgeleentheid, Woensdae-aande om 17:30, waar die volledige verloop van Sondag se diens uiteengesit word. 'n Volledige rooster word ook kwartaalliks opgestel sodat almal vroegtydig weet wanneer hulle aan die beurt kom.

Ons het ook n jeug"band" wat soms by Revolusie (die gemeente se jeugbeweging) speel en partykeer ook tydens die oggenddiens.

Ons kan altyd doen met nog instrumentaliste, sangers, rekenaar- en klankmense.  Kom deel jou gawes!
Kontak:
 
Ds Bernard - 021 872 4575
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien