Kalender

 

Skole sluit - 28 Maart

 

#Imagine jeugfees - 6-8 April

 

Skole heropen - 10 April

revolusion-FB1

 

families-FB1

 

Wes Kaap sinode



Paarlbergtoring

104_0427

Picture2

Picture_3

Uitreik geleenthede vir betrokkenheid 

Murray Kinderhuis

Die Gemeente en omgeegroep borg Huis Carissa ten opsigte van verjaarsdagpartytjies en ander skoolbehoeftes.

Kontak: Hugo Biermann  

 Tel: 021 872 5776    epos:      Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien   

Danny Arendse Gevangenisbediening

Geestelike bediening en opheffingswerk (talentontwikkeling) aan gevangenes van tussen 18 en 25 jaar oud onder leiding van Danny Arendse

Danny Arendse Kinderbediening

Twee maal per week kom Danny Arendse met voor- en laerskool kinders bymekaar en word daar Bybelstories gelees en sop en brood gegee.

Danny Arendse Jeugbediening

Een maal per week kom Danny Arendse met ‘n Jeuggroep (Hoërskoolkinders) van Paarl Oos byeen.  Daar word Bybelstudie gedoen, DVD’s gekyk en gespreksaande gehou.

Kontak:     Bernard Malherbe             Tel:   021 872 4575

        Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

                                       

Plaaslike Gesinsorg: Sopkombuis

Voorsiening van sop en brood een maal per week aan behoeftiges

Kontak:     Mariëtte Bierman       Tel:   0218725776

epos:        Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien  

 

Wielie Walie

‘n Omgeegroep verleen hulp met die algemene regmaak en instandhouding van die narsorgfasiliteite.

Kontak:     Johan Cronjé              Tel:   0218729874 

Rusoord

Voorsiening van toiletware vir die ouetehuis waar fondse hiervoor skraps is.

Kontak:     Brenda Koekemoer   Tel:   0824216464

epos:        Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien               

Msinga Uitreik

Sendingwerk word gedoen onder die Zoeloes van Kwazulu Natal.  Jaarliks word Msinga besoek deur  ‘n uitreikspan vanuit die Paarl Ring

Kontak:     Annalise Loubser        Tel:   0218727574 

epos:         Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien           

Biblecor India

Finansiële ondersteuning deur middel van die herwinning van papier (Papierbus) aan Sam Selva Raj ten opsigte van Christelike lektuur. 

Kontak:     Stephan Krige             Tel:   0825677120 

epos:         Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Moslembediening

Sendingpaar, Wessel en Lomé Cronjé, is tans in ‘n bediening wat werk doen onder Moslem- en Hindoemense in Durbanomgewing.              

Paarl Jeug Inisiatief

Dis ‘n Artikel 21 maatskappy wat ten doel het om plaaslike jongmense van die plase Paarl, Agter-Paarl en Windmeul te bemagtig en te ontwikkel tot hul volle potensiaal.

Kontak:     Heini Heyns                  Tel:   0828744357

epos:      Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien       

 

Attachments:
Download this file (UITREIK  NA  DURBAN.doc)UITREIK NA DURBAN.doc