Kalender

Aswoensdag - 14 Februarie (Lydenstyd begin)

 

Basaar - 3 Maart (Waar help jy?!)

revolusion-FB1

 

families-FB1

 

Wes Kaap sinode



Paarlbergtoring

104_0427

Picture2

Picture_3

Begrafnisse
 

WAT GEBEUR AS 'N FAMILIELID AFSTERF?

- U kontak U wykspredikant

- U kontak U begrafnisondernemers,  wat dan sal

  reëlings tref met die kerkkantoor


Indien dit 'n gemeentelid is wat afgesterf het, moet die familie self vir die verversings sorg. Kerk voorsien tee, koffie, melk en suikeren en sal reël vir mense om te help met skink van tee ens.

 

 


Kontak gerus die kerkkantoor indien enige navrae:  

(021) 872 8072

Paarlberg Gemeente se Herinneringsgebou, maak voorsiening vir nissies waarin die as van oorledenes geplaas kan word. 

Die koste verbonde aan dié nissies is:

Dubbel   =   R2,000.00
Enkel     =   R1,500.00