Kalender

 

Skole sluit - 28 Maart

 

#Imagine jeugfees - 6-8 April

 

Skole heropen - 10 April

revolusion-FB1

 

families-FB1

 

Wes Kaap sinode



Paarlbergtoring

104_0427

Picture2

Picture_3

Doop

Ons sien onsself as 'n groot familie hier in Paarlberg-gemeente en is saam bly met elke familie as een van hulle spruite deur Christus deelgemaak word van sy liggaam!

Die eerste Sondag van elke maand word uitgesit as 'n doopgeleentheid.  Laat weet die kerkkantoor as julle graag wil doop. Jul wykspredikant (of die een van jul keuse) sal met julle 'n afspraak maak vir 'n gesprek en die reëlings.

Spesiale reëlings kan getref word as julle 'n ander datum sou verkies.

Kontak:

Die Kerkkantoor:  021 872 8072