25
Des
2017

Advent - 24 Desember - Droom of Nagmerrie?

Die tyd van die jaar, hier voor Kersfees, is vir baie mense 'n wonderlike tyd. Soos 'n droom. Maar vir baie is dit 'n nagmerrietyd. Hoe moet ons as gelowiges daaroor dink en voel?

Attachments:
Download this file (Advent - Paarlberg.pdf)Advent - Paarlberg.pdf