Kalender

 

Nasionale Vrouedag  - 9 Augustus 

 

Feesdiens:  16 September

revolusion-FB1

 

families-FB1

 

Wes Kaap sinode



Paarlbergtoring

104_0427

Picture2

Picture_3

02
Jan
2018

Preek: "Besig met die dinge van die Vader" - Luk. 2:41-52

In Luk. 2:41-52 sien ons dat Jesus reeds op twaalfjarige ouderdom geweet het dat daar 'n baie besondere band tussen Hom en ons hemelse Vader is en dat Hy in die huis van sy Vader moet wees, besig met die dinge van die Vader.  Mag die Here ons ook almal in 2018 help om te kan onderskei wat sy wil vir ons lewe is en hoe ons self ook besig moet wees met die "dinge van die Vader"!

 

Groete.

 

Hugo