Kalender

 

Hemelvaartdiens  - 10 Mei om 19:00 

 

Pinksterreeks met Marié Britz:  13-17 Mei

revolusion-FB1

 

families-FB1

 

Wes Kaap sinode



Paarlbergtoring

104_0427

Picture2

Picture_3

01
Feb
2018

Wat is reg?

Oor sommige dinge is alle Christene baie seker. Soos dat dinge soos ontrouheid in die huwelik, moord, diefstal, bedrog ens nie pas by dissipels van Jesus nie. Maar daar is ook sake waaroor volgelinge van Jesus verskil bv oor sake soos Sondagsport, handel op 'n Sondag, kleredrag ens. Dis niks nuuts nie. Dit was ook so in die tyd van die eerste gemeentes. Dit is waaroor dit hier gaan in 1 Kor 8.

Attachments:
Download this file (Wat is reg.pdf)Wat is reg.pdf