Kalender

 

Nasionale Vrouedag  - 9 Augustus 

 

Feesdiens:  16 September

revolusion-FB1

 

families-FB1

 

Wes Kaap sinode



Paarlbergtoring

104_0427

Picture2

Picture_3

05
Feb
2018

Preek: "Lewe minus liefde is gelyk aan zero" - Mark. 12:28-34

Ons het gister begin met 'n reeks waarin ons gereeld wil aansluit by Scot McKnight se gedagtes oor "die Jesus-credo" (sy benaming vir Jesus se opsomming van die wet in Mark. 12:29 tot 31).  Hierdie credo gaan van begin tot einde oor liefde.  Mag ons dan in hierdie tyd almal werklik groei in ons liefde vir God en vir ander!

 

Groete.

 

Hugo